Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Eendag op 'n maandag

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Krinkels in die maan: Die kunstige teëls, bewers en droomwippe wat Tish by die kunsmark verkoop, bring nie genoeg geld in nie. Die waaghalsige plan wat sy beraam om haar dienste uit te brei na palmlesery, strook glad nie met die kunsmarkeienaar se beleid vir sy kunsmark nie. Maar alles werk, solank dié man net nie uitvind wie senhora Laetitia wat palms lees regtig is nie. Tot Tish se hart teen haar draai ... <br><br>Vlerke vir 'n visvrou: Emma is vasbeslote om nie in haar beroemde skilderfamilie se voetspore te volg nie. Sy skilder, ja, maar op mure. Nie eens haar pa kan haar oorreed om haar muurskilderye vir doeke te verruil en ewige kuns te skep nie, al skort hy haar maandelikse toelaag op. Toe loop die beroemde sjef haar lewe in tydens die Watervrou-fees. Hy en die vrou aan sy sy.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading