Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Nagjagter

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasieë uitleef. Maar 'n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem, sluip in die donker stad rond. Hy glo hy is 'n geroepe heilige wat hierdie soort kwaad moet uitroei – met sy houtpen deur die hart en sy swaard wat koppe laat rol.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading