Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Moord op Lake Panic

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
'n Handvol sjefs by 'n meesterklas in die boendoes. 'n Vrou se lyk in die meer. 'n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?Lake Panic is die perfekte plek vir 'n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. 'n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, 'n man met 'n verlede. Beer het sy hande vol met:•Sophia da Silva, 'n eks-sepiester wat 'n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,•Otto en Lily Clement, 'n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,•Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,•Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en•Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.Wie het 'n moord opgedis?En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading