Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Wêreld van Wolwe

#3 Derde mag: #3 Derde mag

#3 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>"Jou pa is 'n moordenaar," sis Wolfgang. "Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom."Joshua Reinders se lewe is 'n gemors. Hy dra 'n groot geheim: Hy is 'n weerwolf. En sy pa is'n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wildie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?Hoe is sy ma werklik dood?Wat is die derde mag?</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading