Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Swyg

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Die sweer van stilswye bars altyd oop ...<br>In 2009 word Stellenbosch geruk deur 'n sensasionele moord. Vanessa Wessels, dogter van 'n welgestelde familie, vermoor haar studentemaat, maar weier om oor die voorval te praat. 'n Paar jaar later jaag die bekende digter Didi Donkermann by Voëlklip oor die afgrond in 'n vermeende selfdood.<br>Die raaisels begin net stof opgaar, toe die Molenberg psigiatriese hospitaal vir dr. Ann Marais laat weet dat Vanessa Wessels haar wil sien. Ná jare se stilte wil sy uiteindelik praat oor wat die aand van die moord gebeur het. Dan kom Didi se seun, die skrywer Louis Donkermann, ook uit die houtwerk met aantygings dat 'n jong skrywer sy nuutste boek geplagieer het. Maar hoe is hierdie twee ou sake verbind? Waar oorvleuel moord, obsessie en letterkunde? En hoe vind jy die waarheid uit na soveel jare se stilswye?<br>Swyg, Erla Diedericks se vierde spanningsroman, snuffel heerlik tussen die geraamtes van die akademiese en uitgewerswêreld.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading