Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Aspoesterskoene

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Soveel bespiegelings, soveel onbeantwoorde vrae, soveel geheime ...

Ná al die jare raak Sarah opnuut in dié web van verskrikking verstrengel.

Haar matriekreünie moet sy bywoon, ná amper 'n kwarteeu haar demone op Doringbaai in die oë gaan kyk, moet sy Marius Malan weer sien. Hy, wat haar magteloos woedend maak, maar steeds haar hart besit. Al is sy Christian se vrou en Waldo se ma.

Haar mooie Aspoesterskoene moet haar wankelende selfvertroue 'n hupstoot gee, maar vir haar skuldgevoelens het sy nie raad nie.

Dis sý wat ná Gertruida se dood die wantroue in Marius aangehits het, wat sý skuld hemelhoog laat brand het. Omdat sy jaloers was, omdat sý hom wou hê en Gertruida van die hoekhuis nie die voorreg gegun het nie. En hom eiehandig byna vernietig het.

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

subjects

Languages

• Afrikaans

Loading