Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Een hart

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Johannes Prins se debuutbundel, een hart, belig die kodes wat mense in taal gebruik om met mekaar te kommunikeer. Die kaartspel, brug, word onder meer deur die titel geaktiveer wat op sigself daarop dui dat net ingelyfdes, of mense wat die spel verstaan, dié taal sal verstaan. So esoteries soos die spel brug is, só is die poësie, die liefde en die dood binne 'n spesifieke gesins- of familieverband: mense wat 'n intieme taal deel. Om uiteindelik by 'n "roep" uit te kom wat staan, moet die speler/s dikwels eers verskeie ander roepe maak om agter te kom wat in hul spelmaat se hand is. Iets heeltemal anders word dus aanvanklik in kode gesê om uiteindelik by 'n kontrak of 'n ooreenkoms uit te kom. Maar, dit bly 'n waagspel ...</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading