Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ek en jy (Duet)

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Ek en jy is 'n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies, 'n Perfekte paartjie en Losbol se moses. 'n Perfekte paartjie Philip Marais is 'n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë ... Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, moet daarmee saamleef. Losbol se moses Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar ... Sy wéét hy's 'n veroweraar, 'n wolf. Maar haar hart lúister nie.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading