Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Davelvroue 07

Fleur

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Sy't die wynplaas – afgetakel en op sy knieë – en hy't die kennis. En die enigste uitweg om die plaas te red is deur te trou. Al is dit liefdeloos.

Dis wat erfgename doen, glo Fleur. En ná vyf jaar op 'n wynplaas in Frankryk, is dit die enigste manier hoe Christiaan 'n wynplaas kan bekom.

Dis 'n sakevennootskap. 'n Kontrak. 'n Ooreenkoms op Fleur se voorwaardes.

Net, Christiaan het nie tred gehou met sy romantiese Davel-familie nie. So ver soos hulle gaan groet, wag die wittebroodkamers. Die een na die ander. En iets moet meegee. Blom. Hul lywe? Liefde? Maar daar's Fleur se voorwaardes. En boonop Christiaan se eed.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading