Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hondsdol

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Gracie is woedend vir Ben. Hy het geen ander ambisie as om 'n kung fu-musical te skryf nie. Só kwaad is Gracie, dat sy sonder Ben Jeffries toe gaan. Skaars is sy by die deur uit, of hulle buurvrou, Tan Lien, oortuig Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriërs aan wie sy 'n woonstel verhuur, dwelms verkoop. Wanneer Ben inwillig, is die gort gaar. Bloed en koeëls spat in die hengse stryd om oorlewing.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading