Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Sterkykers by Jaco Jacobs - Available

Sterkykers

ebook

Skryf 'n liefdesbrief.

Bemeester die kuns van hande vashou.

Vuisstamp die lewe voluit.

Lag soos die mense in advertensies.

Raak onsigbaar.

Twiet vir iemand 'n vers.

Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in 'n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwêreld te weerspieel.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans