Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Want daar's skoenlappers

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Gemma is 'n mediese dokter en Nick 'n oorlogsfotograaf. Boonop is Gemma se broer met Nick se suster getroud. Maar hierdie twee aangetroude familielede het die talent om mekaar verkeerd op te vryf want kort-kort is daar 'n uitval. Wat hierdie situasie ietwat eienaardig maak, is dat hulle nie hulle hande van mekaar kan afhou nie en gedurig in mekaar se gedagtes is. Toe Nick saam met ander oorlogsfotograwe in Libië gevange geneem word en Gemma terselfdertyd siek word in Haiti, is dit asof 'n onsigbare mag hulle na mekaar toe aantrek. Maar of hulle mekaar opnuut die hare gaan invlieg – sou hulle mekaar ooit weer sien – is 'n ander vraag.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading