Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Wiskunde gee my maagpyn

Wiskunde gee my maagpyn

ebook
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy sê net: Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie! Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans