Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huis van gruwels

My 16 Jaar in die Springs-Hel

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Huis van gruwels is die skokverhaal van die sogenaamde 'Springs-monster' wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin weggeneem het, maar ook 'n storie van hoop oor hoe 'n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind. Landi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Sy is nou 21 jaar oud en vertel vir die eerste keer haar verstommende verhaal. In Mei 2014 het die polisie dié huis ontdek waar 'n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare tussen vullis en rotte aangehou, getreiter en gemartel het. In ysingwekkende besonderhede onthou Landi hoe hul pa hulle aangerand, met 'n skokstok geskok, met 'n gaspistool geskiet en met 'n blaasvlam gebrand het, hoe hy martelmetodes nagevors en hulle byna in 'n bad verdrink het. Sy vertel hierdie herinneringe aan Susan Cilliers, 'n ervare joernalis, wat dit met deernis weergee en dit vernuftig met die feite van die polisie-ondersoek en die hofsaak verweef.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading