Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die afloerder

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Iemand loer vanuit die skadus.
Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir 'n rustiger lewe in Colesberg om 'n misdaadroman te skryf.
Maar die platteland is allermins rustig: Daar is 'n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer.
Kaptein Siegfried Scholtz – 'n man wie se skuldgevoelens hom ry – kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.
Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die moordenaar nog 'n lewe wreed in 'n bloederige swartsak verpak?
Die afloerder is 'n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading