Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Liefde in die tyd van Corona

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Toe die inperking aangekondig word, het Jenna pas haar verloofde en strooimeisie saam in die bed gevang. Sy het verkoue, 'n gebreekte hart en die behoefte om weg te kom van almal se simaptieke kyke. 'n Vriendin bied haar die gebruik van 'n strandhuis op Waenhuiskrans aan wat op die oomblik na die regte medisyne klink.<br>Vir die Jacques is die idee om vir drie weke stoksielalleen te bly die heerlikste vooruitsig. Waarop hy nie voorbereid was nie, was die lang blondine in die sitkamer van sy strandhuis. Dit maak nie saak hoe sexy sy is of hoe lank haar bene is nie, dis sy huis en die meisie moet eenvoudig 'n ander plan maak. Maar in die tyd van die Corona is niks eenvoudig nie.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading