Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Om te Vlieg

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Veg, vlug of vlieg?
Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte
huwelik en kry werk op 'n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas
word versuur deur 'n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker,
daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate
tuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot só 'n man.
Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moet
fyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading