Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op 'n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van 'n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading