Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die oseaan tussenin

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word
huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe
aangehou.
Pieter Nel lei 'n kommando bittereinders in 'n desperate opstand teen die Britse
ryk. Hulle offer alles op vir 'n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir 'n huis wat hulle dalk nooit weer gaan sien nie. Intussen moet Katrina Nel baklei om haarself en hul kinders aan die lewe te hou namate die toestande in die konsentrasiekampe al hoe hagliker word. Hier word haar lewe onlosmaaklik vervleg met dié van die ander vroue, die hanskakies wat die vyand help om die kampe te bestuur, en die Engelse offisier wat haar hart wil wen.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading