Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vuurvoël

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Stella Mertens, Mark Dejongh en Riaan Steytler probeer elkeen iets uit hul verlede wegsteek . . . maar elke geheim het 'n vervaldatum. Daar is net 'n sekere tydperk wat 'n sekere hoeveelheid mense 'n geheim kan hou. In Vuurvoël, Elmarie Viljoen-Massyn se debuutroman, word donker geheime ontrafel wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en 'n Serwiese dwelmkartel paaie kruis. 'n Hoogs leesbare roman wat getuig van puik navorsing.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading