Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Reënboogrant Maats 6

Teddie se geheim

#6 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is 'n teddie wat haar ma vir haar van Londen af gebring het. Maar nou hang daar 'n donker wolk oor die teddie ook, want 'n man met baie kettings om sy nek en 'n ponytail is agter die teddie aan. Die man pla Shani die heeltyd oor die teddie – dit is kwansuis vir sy siek dogtertjie. En kyk nou wat het gebeur ... Diewe het ingebreek by die Brink-huis, en al wat weg is, is die teddie. Nou wil die polisie haar ma in hegtenis neem ... Die nuus is in al die koerante en Shani weet sy sal nooit hierdie skande oorleef nie.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading