Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kanniedood

Branderjaer-sage #3

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben wou sy kop laag hou. Maar dinge loop van die begin skeef. 'n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met 'n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie; met oorlog. Die nag wat Kalla in die niemandsland aangeval is het alles verander. Nou het sy dalk 'n kans om dinge reg te stel. Om seker te maak daar is nie nog 'n slagoffer nie. Al moet sy alles om haar afbrand.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading