Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Leëkoppie

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Tot nou toe was hoërskool nie eintlik 'n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.<br><br>Maar toe Greg besef hy sal na 'n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy 'n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van 'n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?</p>

Formats

  • OverDrive Read

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading