Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Katja se Avonture Boek 1

'n Sappige Beloning

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Die Jaagtog na Spek is 'n kort roman en avontuur van 'n liefdevolle kat met 'n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens 'n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die flappende seeumeeu met een been. In haar poging om hom te help wraak neem teen die gulsige kat van die hotel wat sy been afgebyt het, bevind sy haarself in 'n regte KATastrofe met wollerige winterpantoffels en 'n paar eienaardige en vreesaanjaende menslike karakters. Na haar gewaagde reddingspoging kry sy darem 'n vuurwarm beloning!

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading