Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Iewers vlieg daar fairy dust

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Elmien droom daarvan om eendag ná skool 'n dokter te word. Dit is die rede waarom sy 'n gehawende ou dokterstas onder haar bed bêre en in haar vrye tyd in die videowinkel werk.

Maar waar sy vandaan kom, is dit 'n gróót droom.

Te groot.

Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp. Dis hoe die maatskaplike werker en haar helpers dit noem. En Mevrou. Die rykmansvrou wat soms daar kom liefdadigheidswerk doen en so 'n dun glimlaggie het. Die mense wat daar bly, noem dit sommer Plot 717.

Dis waar Elmien saam met haar ouma en haar twee niggies in 'n Wendyhuis woon.

Dis waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die nare oom Bok se vatterige kloue moet probeer bly.

Dis waar sy geheime ontdek wat haar hele lewe op sy kop keer.

'n Onvergeetlike Aspoester-verhaal wat wys dat drome tóg waar kan word, soms op die mees onverwagse maniere ...

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading