Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Toulopers

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg? Het jy al 'n brief aan die man in die maan geskryf? Wou jy al ooit 'n band begin? Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is? Voel dit soms vir jou of die lewe 'n tou is waarop jy probeer balanseer? Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading