Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dit het alles begin by 'n hond

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Terwyl ons stap haal Assad 'n broodjie uit sy kosblik. Ek sien 'n stukkie van wat hy wegsteek.Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?"Wat as ons vir mense alles van onsself wys?" wonder ek skielik. "Soos die mense wat video's maak vir TikTok en klomp foto's sit op Instagram en . . .""Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?" sê Assad. "Of op Instagram?"Hy is seker reg."Nee," sug ek.Vier tieners dra elkeen swaar aan 'n geheim. Tot die noodlot hulle op 'n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading